Dit is my hart om jou as ‘n gereelde leser van KleiTablette te seën met kwaliteit stories en waarhede van bemoediging, wat ek op my reis deur die lewe versamel. As skrywer, berader en herder, het ek besluit om voltyds in die bediening te tree sodat ek Jesus se plan en roeping vir my lewe volkome kan volg. God smag na ‘n persoonlike verhouding met elkeen van ons, maak nie saak waar of wat ons doen nie, sodat Hy Sy wil en plan kan bevestig en bekragtig in ons lewens.
Deur jou donasies kan ek aanhou om ‘n verskil te maak in mense se lewens en ook om jou aan te hou bemoedig en ondersteun met stories van liefde, genade en redding.
Baie dankie vir elke bydra wat jy maak.
Willem Pretorius
+27761052371
Banking Detail
Account Name: WP Pretorius
Bank Name: FNB Current acc
Account Number: 63018355891
Branch Number: 255355
Reference: Name and Surname or Anonymous.

