Oop, eerlik en rou, gegraveer op die nederige nat klei van ons harte
Hoop | Genees | Groei
So het die Here my geantwoord: Skryf versigtig en duidelik op kleitablette neer wat Ek jou gaan wys sodat enige mens wat dit lees, nie kan wag om dit aan ander mense te vertel nie.